besering [boodskap #134664] |
Sat, 21 November 2020 11:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besering
Afbreking: be•se•ring
Samestelling: beseer + -ing
Selfstandige naamwoord: besering
Meervoud: beserings
Verkleinwoord: beserinkie
Meervoud van verkleining: beserinkies
Betekenis:
• 'n Liggaamlike letsel; beskadiging van die liggaam.
Gebruik:
• Hy moes homself weens 'n besering onttrek.
Afgelei:
• beenbesering
• beseringstyd
• skouerbesering
Vertaling:
Engels: injury
Nederlands: verwonding, blessure
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|