tregter [boodskap #134663] |
Sat, 21 November 2020 11:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tregter
Afbreking: treg•ter
Selfstandige naamwoord: tregter
Meervoud: tregters
Verkleinwoord: tregtertjie
Meervoud van verkleining: tregtertjies
Betekenis:
• 'n Toelopende buis met 'n wye opening waardeur mens stowwe deur 'n nou opening laat loop.
Gebruik:
• Geruik 'n tregter om die melk in die bottels te gooi.
Afgelei:
• tregtervorming
Vertaling:
Engels: funnel
Nederlands: trechter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|