Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maatbeker
maatbeker [boodskap #134662] Sat, 21 November 2020 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Maatbeker.
'n Maatbeker.
maatbeker
Afbreking: maat•be•ker
Samestelling: maat + beker


Selfstandige naamwoord: maatbeker
Meervoud: maatbekers
Verkleinwoord: maatbekertjie
Meervoud van verkleining: maatbekertjies

Betekenis:
• 'n Houer met maatverdelings langs die kant vir die afmeet van hoeveelhede.

Gebruik:
• Vul die maatbeker vol tot by die verlangde vlak en kyk van die kant af of dit korrek is sodat jy nie 'n parallaksfout maak nie.

Vertaling:
Engels: measuring cup, measuring jug
Nederlands: maatbeker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maatkolf
Volgende onderwerp: tregter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:56:01 UTC 2025