Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuusblad
nuusblad [boodskap #134660] Sat, 21 November 2020 10:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuusblad
Afbreking: nuus•blad
Samestelling: nuus + blad


Selfstandige naamwoord: nuusblad
Meervoud: nuusblaaie
Verkleinwoord: nuusbladjie
Meervoud van verkleining: nuusbladjies

Betekenis:
• 'n Gedrukte inligtingstuk wat nuus bevat.

Gebruik:
• Di Patriot was die eerste nuusblad in Afrikaans.

Sinoniem:
• koerant

Verwant:
• dagblad
• weekblad
• maandblad

Vertaling:
Engels: newspaper
Nederlands: nieuwsblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitwerking
Volgende onderwerp: maatkolf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:00:22 UTC 2025