| uitwerking [boodskap #134659] |
Sa., 21 November 2020 10:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitwerking
Afbreking: uit•wer•king
Selfstandige naamwoord: uitwerking
Meervoud: uitwerkinge, uitwerkings
Verkleinwoord: uitwerkinkie
Meervoud van verkleining: uitwerkinkies
Betekenis:
• Die nagevolge van iets.
Gebruik:
• Ek hoop dit sal die gewenste uitwerking hê.
Sinoniem:
• effek
• gevolg
• invloed
• resultaat
Vertaling:
Engels: effect, consequence
Nederlands: uitwerking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|