Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teëstribbel
teëstribbel [boodskap #134653] Sat, 21 November 2020 07:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teëstribbel
Afbreking: teës•trib•bel
Samestelling: teë (teen) + stribbel


Werkwoord: stribbel teë, teëstribbel
Verlede tyd: het teëgestribbel

Betekenis:
• Weerstand bied; om te verset en teen te gaan.

Gebruik:
• Hou op teëstribbel en luister na die wysheid van die grysheid.

Afgelei:
• teëstribbeling

Vertaling:
Engels: to resist, recalcitrate, kick against the pricks
Nederlands: tegenstribbelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skooldrag
Volgende onderwerp: blomsteel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:01:39 UTC 2025