kleedkamer [boodskap #134651] |
Fri, 20 November 2020 15:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleedkamer
Afbreking: kleed•kamer
Samestelling: kleed + kamer
Selfstandige naamwoord: kleedkamer
Meervoud: kleedkamers
Verkleinwoord: kleedkamertjie
Meervoud van verkleining: kleedkamertjie
Betekenis:
• Kamer waar 'n mens verklee, soos by sport of toneelspel.
Gebruik:
• Die spelers warm gewoonlik in hul sweetpakke op, waarna hulle na die kleedkamer terugkeer om hul rugbyklere aan te trek.
Hiponiem:
• manskleedkamer
• dameskleedkamer
Afgelei:
• kleedkamerdeur
Verwant:
• kleedhokkie
Vertaling:
Engels: dressing-room; locker room, changeroom, cloakroom
Nederlands: kleedkamer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|