skryfbord [boodskap #134650] |
Vr, 20 November 2020 15:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skryfbord
Afbreking: skryf•bord
Samestelling: skryf + bord
Selfstandige naamwoord: skryfbord
Meervoud: skryfborde
Verkleinwoord: skryfbordjie
Meervoud van verkleining: skryfbordjies
Betekenis:
• Bord waarop 'n mens kan skryf, soos die wat in klaskamers by skole gebruik word.
Gebruik:
• Die klaskamer beskik oor 'n draagbare skryfbord wat op 'n esel staan.
Sinoniem:
• skoolbord
• swartbord
• witbord
Vertaling:
Engels: blackboard
Nederlands: schoolbord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|