Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vereis
vereis [boodskap #134649] Fri, 20 November 2020 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vereis
Afbreking: ver•eis


Werkwoord: vereis
Verlede tyd: het vereis

Betekenis:
• Nodig hê of dringend vra.

Gebruik:
• Suksesvolle samewerking vereis wedersydse respek en 'n samewerkende gees.

Sinoniem:
• aandring
• benodig
• verg

Homofoon:
• verys (tot ys verander)

Afgelei:
• vereiste

Vertaling:
Engels: to require, demand
Nederlands: vereisen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: preskriptief
Volgende onderwerp: skryfbord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:05:21 UTC 2025