preskriptief [boodskap #134648] |
Vr, 20 November 2020 14:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
preskriptief
Afbreking: pre•skrip•tief
Byvoeglike naamwoord: preskriptief
Attributief: preskriptiewe
Betekenis:
• Wat voorskrywend van aard is; soos 'n voorskrif hanteer word.
Gebruik:
• Indien die omstandighede dit vereis moet mens nie skroom om blatant preskriptief te wees nie.
• Sommige beskou die Taalkommissie se woordeboeke as preskriptief, terwyl ander woordeboeke deskriptief of beskrywend van aard is.
Sinoniem:
• voorskriftelik
Vertaling:
Engels: prescriptive
Nederlands: prescriptief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|