Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onontbeerlik
onontbeerlik [boodskap #134646] Fri, 20 November 2020 13:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onontbeerlik
Afbreking: on•ont•beer•lik
Samestelling: on- + ontbeerlik


Byvoeglike naamwoord: onontbeerlik
Vergrotende trap: onontbeerliker
Oortreffende trap: onontbeerlikste
Attributief: onontbeerlike
Partitief: onontbeerliks

Betekenis:
• Wat noodsaaklik is en waarsonder nie klaargekom kan word nie.

Gebruik:
• Daar is talle beroepslyne waar vroue onontbeerlik is, soos byvoorbeeld in die onderwys en verpleegkunde.

Sinoniem:
• nodig
• noodsaaklik
• onmisbaar

Antoniem:
• ontbeerlik

Vertaling:
Engels: indispensable, essential
Nederlands: onontbeerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kegelspel
Volgende onderwerp: testament
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:08:56 UTC 2025