kegelspel [boodskap #134645] |
Fri, 20 November 2020 13:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kegelspel
Afbreking: ke•gel•spel
Samestelling: kegel + spel
Selfstandige naamwoord: kegelspel
Meervoud: kegelspelle
Betekenis:
• Spel waar 'n bal oor 'n houtbaan na kegels gerol word met die doel om soveel moontlik te laat kantel.
Gebruik:
• Wil jy kegelspel of miniatuurgholf speel?
Verwant:
• kegelbaan
• kegeldriehoek
• kegelspeler
• kegelsport
• kegelwedstryd
Vertaling:
Engels: tenpin bowling, skittles
Nederlands: kegelspel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|