Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tekenprent
tekenprent [boodskap #134644] Fri, 20 November 2020 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tekenprent
Afbreking: te•ken•prent
Samestelling: teken + prent


Selfstandige naamwoord: tekenprent
Meervoud: tekenprente
Verkleinwoord: tekenprentjie
Meervoud van verkleining: tekenprentjies

Betekenis:
• Rolprent waarin 'n getekende realiteit verbeeld word; tekenfilm.
• Een of meer prente wat geteken is om 'n storie te vertel of politieke kommentaar te lewer.

Gebruik:
Die Leeukoning (The Lion King) is 'n bekende tekenprent van Disney.

Antoniem:
• speelprent

Afgelei:
• tekenprentkarakter
• tekenprentreeks

Vertaling:
Engels: animation film, cartoon
Nederlands: animatiefilm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tepel
Volgende onderwerp: kegelspel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:12:28 UTC 2025