Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrams
skrams [boodskap #134641] Fri, 20 November 2020 12:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skrams
Afbreking: skrams


Byvoeglike naamwoord: skrams
Attributief: skrams

Betekenis:
• Wat net-net raak soos dit verbygaan; vlak langs verbyskuur; rakelings tref.
• Wat 'n kort tydjie duur; vlugtig.

Gebruik:
• Die koeël het die man skrams teen sy kop getref.
• Ons het mekaar net skrams gesien en daar was nie tyd vir geselsies nie.

Afgelei:
• skramskoot

Vertaling:
Engels: grazingly, glancing
Nederlands: zijdelings

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intelligent
Volgende onderwerp: tampon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:52:17 UTC 2025