Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tekere
tekere [boodskap #134639] Vr, 20 November 2020 07:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tekere
Afbreking: te•ke•re


Bywoord: tekere

Betekenis:
• Raas en lawaai maak.

Gebruik:
• Moenie so tekere gaan nie.

Vertaling:
Engels: noise, ruckus
Nederlands: lawaai

Nota:
• Word ook los geskryf: "te kere (s.nw.) gaan" en selfs "tekeregaan" (ww.) is reg!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korbeelhuis
Volgende onderwerp: intelligent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:28:33 MGT 2024