Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magistraat
magistraat [boodskap #134637] Fri, 20 November 2020 07:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
magistraat
Afbreking: ma•gi•straat


Selfstandige naamwoord: magistraat
Meervoud: magistrate
Verkleinwoord: magistraatjie
Meervoud van verkleining: magistraatjies

Betekenis:
• (argaïes) Regterlike beampte met beperkte gesag om die wet te administreer en toe te pas.
• 'n Rooisteenbra of stompneus, Chrysoblephus gibbiceps.

Gebruik:
• Hulle het toe sommer voor die magistraat getrou.
• Die visserman het 'n magistraat gevang.

Sinoniem:
• landdros

Afkorting:
• mag.

Afgelei:
• magistraatdistrik
• magistraatsdistrik
• magistraatshof
• magistraatshoof
• magistraatskantoor
• magistraatsklerk
• magistraatswoning
• ondermagistraat

Vertaling:
Engels: magistrate
Nederlands: magistraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongelykmatig
Volgende onderwerp: korbeelhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:58:18 UTC 2025