Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongelykmatig
ongelykmatig [boodskap #134636] Thu, 19 November 2020 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongelykmatig
Afbreking: on•ge•lyk•ma•tig
Samestelling: on- + gelykmatig


Byvoeglike naamwoord: ongelykmatig
Vergrotende trap: ongelykmatiger
Oortreffende trap: ongelykmatigste
Attributief: ongelykmatige

Betekenis:
• Nie orals/altyd dieselfde nie; met uitskieters en onreëlmatighede.

Gebruik:
• Volgens regter Ackermann was die doodstraf ongelykmatig en arbitrêr toegepas en moes dit daarom eerder afgeskaf word.

Sinoniem:
• hortend

Antoniem:
• gelykmatig

Afgelei:
• ongelykmatigheid

Vertaling:
Engels: uneven, unequal, ruffled, asymmetrical
Nederlands: ongelijkmatig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: muurprop
Volgende onderwerp: magistraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:50:41 UTC 2025