oksidasie [boodskap #134633] |
Thu, 19 November 2020 08:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oksidasie
Afbreking: ok•si•da•sie
Selfstandige naamwoord: oksidasie
Meervoud: oksidasies
Betekenis:
• 'n Reaksie met suurstof wat roes vorm.
• (chemie) Proses waar atome van hul elektrone aan 'n oksideermiddel afstaan.
Gebruik:
• 'n Antioksidant is 'n molekule wat die oksidasie van ander molekules stuit.
• Aluminium beskik oor merkwaardige weerstand teen oksidasie.
Afgelei:
• oksidasiegetal
• oksidasiemiddel
• oksidasiepotensiaal
• oksidasietoestand
Verwant:
• oksideer
Vertaling:
Engels: oxidation
Nederlands: oxidatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|