| leksikografies [boodskap #134628] |
Wo., 18 November 2020 15:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24277 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leksikografies
Afbreking: lek•si•ko•gra•fies
Byvoeglike naamwoord: leksikografies
Attributief: leksikografiese
Betekenis:
• Wat die leksikografie (die skryf van woordeboeke) betref.
Gebruik:
• Die woordeboek is gemoderniseer deur dit rekenaarmatig en leksikografies te herverwerk.
Verwant:
• leksikograaf
• leksikografie
Vertaling:
Engels: lexicographically
Nederlands: lexicografisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|