Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverwags
onverwags [boodskap #134622] Wed, 18 November 2020 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverwags
Afbreking: on•ver•wags


Byvoeglike naamwoord: onverwags
Attributief: onverwagse

Betekenis:
• Wat nie verwag is nie; skielik en sonder tyd om voor te berei.

Gebruik:
• Riaan Cruywagen was 'n nuusregisseur in 1975 toe hy onbepland en onverwags as 'n nuusleser moes instaan.

Sinoniem:
• meteens
• plotselings
• skielik

Antoniem:
• afgewag
• verwag

Vertaling:
Engels: unexpectedly
Nederlands: onverwachts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korpus
Volgende onderwerp: lemma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 21:02:00 UTC 2025