Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deflasie
deflasie [boodskap #134620] Wed, 18 November 2020 09:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deflasie
Afbreking: de•fla•sie


Selfstandige naamwoord: deflasie
Meervoud: deflasies

Betekenis:
• (ekonomie) 'n Daling in die pryspeil waardeur geld in waarde toeneem.
• (geologie) Proses waarby gesteentes deur die wind afgeslyt word.

Gebruik:
• Een persent deflasie is skadeliker vir die ekonomie as 5% inflasie, omdat dit ekonomiese aktiwiteit grotendeels tot stilstand bring.
• Die verwydering van deeltjies rots, sand, ens. deur die wind word deflasie genoem.

Antoniem:
• inflasie

Afgelei:
• deflasionêr
• deflasionisties

Vertaling:
Engels: deflation; entrainment, eolian erosion
Nederlands: deflatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: straalmotor
Volgende onderwerp: korpus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:01:07 UTC 2025