Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » straalmotor
straalmotor [boodskap #134619] Wed, 18 November 2020 08:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Straalmotor.
'n Straalmotor.
straalmotor
Afbreking: straal•mo•tor
Samestelling: straal + motor


Selfstandige naamwoord: straalmotor
Meervoud: straalmotore

Betekenis:
• Motor wat deur verbranding 'n straal gas uitblaas en so stukrag veroorsaak.

Gebruik:
• Lug word saam met 'n vloeibare brandstof gemeng wat in die straalmotor verbrand word.

Hiponiem:
• stustraalmotor
• turboskroefmotor
• turbostraalmotor
• turbowaaiermotor

Vertaling:
Engels: jet engine
Nederlands: straalmotor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jafel
Volgende onderwerp: deflasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:52:31 UTC 2025