javel [boodskap #134617] |
Tue, 17 November 2020 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
javel
Afbreking: ja•vel
Selfstandige naamwoord: javel
Meervoud: javels
Verkleinwoord: javeltjie
Meervoud van verkleining: javeltjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat onbeskaaf en agteraf is.
Gebruik:
• Wat maak die javel al weer hier?
Wisselvorm:
• jafel (persoon of gereg)
Sinoniem:
• fieta
• gomtor
• ou
• skorriemorrie
• vent
Vertaling:
Engels: vagabond, scumbag
Nederlands: fielt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|