nougeset [boodskap #134616] |
Tue, 17 November 2020 18:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nougeset
Afbreking: nou•ge•set
Byvoeglike naamwoord: nougeset
Vergrotende trap: nougesetter
Oortreffende trap: nougesetste
Attributief: nougesette
Betekenis:
• Baie sorgvuldig en noukeurig; streng.
Gebruik:
• Hy het die internasionale media nougeset dopgehou.
Afgelei:
• nougesetheid
Vertaling:
Engels: scrupulous, conscientious, punctual, exac
Nederlands: nauwgezet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|