Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bittersoet
bittersoet [boodskap #134614] Tue, 17 November 2020 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bittersoet
Afbreking: bit•ter•soet
Samestelling: bitter + soet


Byvoeglike naamwoord: bittersoet
Attributief: bittersoete

Betekenis:
• Wat tegelyk bitter en soet is, beide letterlik (na smaak) of figuurlik (vrolik en verdrietig).
• Plant met pers blomtrossies en rooi bessies, Solanum dulcamara.

Gebruik:
• Die liefde kan soms bittersoet wees.
Bittersoet word as 'n onkruid beskou.

Vertaling:
Engels: bittersweet
Nederlands: bitterzoet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reklame
Volgende onderwerp: kapittel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 21:03:24 UTC 2025