treksel [boodskap #134611] |
Tue, 17 November 2020 11:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
treksel
Afbreking: trek•sel
Selfstandige naamwoord: treksel
Meervoud: treksels
Verkleinwoord: trekseltjie
Meervoud van verkleining: trekseltjies
Betekenis:
• 'n Vloeistof wat die oplosbare dele van iets bevat; vloeibare ekstrak.
Gebruik:
• Sy maak 'n vars treksel koffie.
Sinoniem:
• afkooksel
• aftreksel
• ekstrak
Vertaling:
Engels: brew
Nederlands: treksel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|