Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wandel
wandel [boodskap #134610] Tue, 17 November 2020 11:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wandel
Afbreking: wan•del


Werkwoord: wandel
Verlede tyd: het gewandel
Teenwoordige deelwoord: wandelende
Verlede deelwoord: gewandelde

Betekenis:
• Rustig loop of êrens heen stap.
• Manier van leef en optree.

Gebruik:
• Hulle wandel deur die laning bome.
• Ons moet in geregtigheid wandel.

Spreekwoord:
• Sy handel en wandel (s.nw.) is onbesproke. [Sy doen en late.]

Afgelei:
• bewandel
• lewenswandel
• rondwandel
• wandelaar
• wandelgang
• wandeling
• wandelpad
• wandelstok

Vertaling:
Engels: to wander, stroll, walk
Nederlands: wandelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoëhakskoen
Volgende onderwerp: treksel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:04:26 UTC 2025