hoëhakskoen [boodskap #134609] |
Tue, 17 November 2020 11:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoëhakskoen
Afbreking: hoë•hak•skoen
Samestelling: hoë + hak + skoen
Selfstandige naamwoord: hoëhakskoen
Meervoud: hoëhakskoene
Verkleinwoord: hoëhakskoentjie
Meervoud van verkleining: hoëhakskoentjies
Betekenis:
• Soort skoen waarvan die hak heelwat hoër as die voorkant is.
Gebruik:
• Haar een hoëhakskoen het in die roltrap vasgehaak en afgebreek.
Vertaling:
Engels: high-heeled shoe, stiletto
Nederlands: hoge hakken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|