voldoende [boodskap #134608] |
Tue, 17 November 2020 11:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voldoende
Afbreking: vol•doen•de
Byvoeglike naamwoord: voldoende
Betekenis:
• Wat toereikend of genoeg is.
Gebruik:
• Daar is voldoende bewyse om hom vir baie lank toe te sluit.
Sinoniem:
• genoegsaam
• toereikend
Antoniem:
• onvoldoende
Vertaling:
Engels: sufficient, adequate, enough
Nederlands: voldoende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|