Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lieflik
lieflik [boodskap #134604] Tue, 17 November 2020 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lieflik
Afbreking: lief•lik
Samestelling: lief + -lik


Byvoeglike naamwoord: lieflik
Vergrotende trap: liefliker
Oortreffende trap: lieflikste
Attributief: lieflike
Partitief: liefliks

Betekenis:
• Wat baie mooi en aanneemlik is.

Gebruik:
• Sy het 'n mooi figuur en lieflike lang bene.

Sinoniem:
• aanskoulik
• aantreklik
• bekoorlik
• bevallig
• fraai
• mooi
• pragtig
• sierlik
• skilderagtig
• welgevorm

Antoniem:
• lelik
• vieslik

Afgelei:
• lieflikheid

Vertaling:
Engels: lovely, charming
Nederlands: lieflijk, liefelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolbyeenkoms
Volgende onderwerp: besigheidskaartjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:01:43 UTC 2025