Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolbyeenkoms
skoolbyeenkoms [boodskap #134603] Mon, 16 November 2020 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolbyeenkoms
Afbreking: skool•by•een•koms
Samestelling: skool + byeenkoms


Selfstandige naamwoord: skoolbyeenkoms
Meervoud: skoolbyeenkomste
Verkleinwoord: skoolbyeenkomsie
Meervoud van verkleining: skoolbyeenkomsies

Betekenis:
• 'n Geleentheid waar skoolkinders vir 'n bepaalde doel bymekaarkom.

Gebruik:
• Geen leerder mag tydens 'n skoolbyeenkoms, of dit nou op die skoolterrein is of nie, in besit van gevaarlike wapens of verbode middels wees nie.

Verwant:
• saalbyeenkoms

Vertaling:
Engels: school event, school assembly
Nederlands: schoolbijeenkomst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rekeningkunde
Volgende onderwerp: lieflik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:53:02 UTC 2025