Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rekeningkunde
rekeningkunde [boodskap #134602] Mon, 16 November 2020 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rekeningkunde
Afbreking: re•ke•ning•kun•de
Samestelling: rekening + -kunde


Selfstandige naamwoord: rekeningkunde
Meervoud:

Betekenis:
• Die noukeurige boekstawing van finansiële inligting en transaksies waaruit finansiële state opgestel word.

Gebruik:
• Die dissipline van rekeningkunde verseker etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid.

Sinoniem:
• boekhoukunde

Afkorting:
• rekeningk.

Vertaling:
Engels: accounting
Nederlands: boekhoudkunde

Nota:
• Moenie "rekeningkunde" met "rekenkunde" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boeksak
Volgende onderwerp: skoolbyeenkoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:48:56 UTC 2025