Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boeksak
boeksak [boodskap #134601] Mon, 16 November 2020 16:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boeksak
Afbreking: boek•sak
Samestelling: boek + sak


Selfstandige naamwoord: boeksak
Meervoud: boeksakke
Verkleinwoord: boeksakkie
Meervoud van verkleining: boeksakkies

Betekenis:
• Dra- of rugsak vir boeke, wat o.a. skool toe gedra word.

Gebruik:
• Die leerders se boeksakke bult van al die boeke.

Sinoniem:
• boektas
• skoolsak

Vertaling:
Engels: school bag
Nederlands: boekenzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koshuis
Volgende onderwerp: rekeningkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:00:53 UTC 2025