Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koshuis
koshuis [boodskap #134600] Ma., 16 November 2020 16:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25101
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koshuis
Afbreking: kos•huis
Samestelling: kos + huis


Selfstandige naamwoord: koshuis
Meervoud: koshuise
Verkleinwoord: koshuisie
Meervoud van verkleining: koshuisies

Betekenis:
• Gebou wat slaap- en residensiële kwartiere aan skoolkinders en studente verskaf.

Gebruik:
• Daar is gewoonlik afsonderlike koshuise vir die seuns en dogters.

Hiponiem:
• dameskoshuis
• manskoshuis
• meisieskoshuis
• seunskoshuis
• skoolkoshuis
• universiteitskoshuis

Afgelei:
• koshuiskind
• koshuiskos

Vertaling:
Engels: boarding-house, hostel, dormitory, dorm
Nederlands: kosthuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sweetpak
Volgende onderwerp: boeksak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 13 07:16:07 UTC 2026