skoolvak [boodskap #134597] |
Mon, 16 November 2020 15:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolvak
Afbreking: skool•vak
Samestelling: skool + vak
Selfstandige naamwoord: skoolvak
Meervoud: skoolvakke
Verkleinwoord: skoolvakkie
Meervoud van verkleining: skoolvakkies
Betekenis:
• 'n Vak (samehangende geheel van onderwerpe) wat op skool aangebied word.
Gebruik:
• Alle skole behoort robotika as 'n skoolvak aan te bied.
Sinoniem:
• leervak
Vertaling:
Engels: school subject
Nederlands: schoolvak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|