vergrootglas [boodskap #134584] |
Sun, 15 November 2020 09:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vergrootglas
Afbreking: ver•groot•glas
Samestelling: vergroot + glas
Selfstandige naamwoord: vergrootglas
Meervoud: vergrootglasse
Verkleinwoord: vergrootglasie
Meervoud van verkleining: vergrootglasies
Betekenis:
• 'n Bolvormige lens waardeur voorwerpe groter lyk.
Gebruik:
• 'n Vergrootglas kan voorwerpe van 2 tot selfs 30 keer vergroot.
Vertaling:
Engels: magnifying glass
Nederlands: vergrootglas, loep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|