oord [boodskap #134578] |
Sun, 15 November 2020 08:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oord
Afbreking: oord
Selfstandige naamwoord: oord
Meervoud: oorde
Verkleinwoord: oordjie
Meervoud van verkleining: oordjies
Betekenis:
• 'n Bepaalde plek (soos waar 'n mens kan rus of vakansie hou).
Gebruik:
• Die oord spog met boomryke tuine waar inwoners ten alle tye veilig en met die grootste gemoedsrus kan ontspan, stap of fietsry.
Afgelei:
• aftreeoord
• bedevaartsoord
• kusoord
• pelgrimsoord
• plesieroord
• rusoord
• seeoord
• strandoord
• toevlugsoord
• vakansie-oord
Vertaling:
Engels: resort
Nederlands: oord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|