bestemming [boodskap #134576] |
Sun, 15 November 2020 07:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bestemming
Afbreking: be•stem•ming
Selfstandige naamwoord: bestemming
Meervoud: bestemminge, bestemmings
Verkleinwoord: bestemminkie
Meervoud van verkleining: bestemminkies
Betekenis:
• Die eindpunt van 'n roete; waarheen iets of iemand op pad is.
Gebruik:
• Kaapstad is 'n gewilde bestemming vir toeriste.
Sinoniem:
• destinasie
Afgelei:
• eindbestemming
• vakansiebestemming
Vertaling:
Engels: destination
Nederlands: bestemming
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|