Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » transkribeer
transkribeer [boodskap #134570] Sat, 14 November 2020 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
transkribeer
Afbreking: trans•kri•beer
Uitspraak: /trɑnskriˈbiə̯ɹ/, /trɑ̃skriˈbiə̯ɹ/


Werkwoord: transkribeer
Verlede tyd: het getranskribeer

Betekenis:
• In 'n ander vorm oorbring of oorskryf.

Gebruik:
• Die doel van snelskrif is om mondelingse gesprekke te transkribeer.

Vertaling:
Engels: to transcribe
Nederlands: transcriberen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akkerdruif
Volgende onderwerp: Xhosa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 21:03:07 UTC 2025