ysstroom [boodskap #134568] |
Sat, 14 November 2020 11:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ysstroom
Afbreking: ys•stroom
Samestelling: ys + stroom
Selfstandige naamwoord: ysstroom
Meervoud: ysstrome
Verkleinwoord: ysstroompie
Meervoud van verkleining: ysstroompies
Betekenis:
• Ys wat soos 'n stroom beweeg, net baie stadiger.
Gebruik:
• 'n Gletser is 'n ysstroom wat stadig na die oseaan vloei en afbreek om drywende ysberge te vorm.
Vertaling:
Engels: ice current
Nederlands: ijsstroom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|