Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sportfees
sportfees [boodskap #134567] Sa, 14 November 2020 11:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sportfees
Afbreking: sport•fees
Samestelling: sport + fees


Selfstandige naamwoord: sportfees
Meervoud: sportfeeste
Verkleinwoord: sportfesie
Meervoud van verkleining: sportfesies

Betekenis:
• Byeenkoms waar sport op feestelike wyse beoefen en aanskou word.

Gebruik:
• Daar sal iets vir almal wees, met duisende atlete wat tydens die sportfees aan meer as 20 verskillende sportsoorte sal deelneem.

Vertaling:
Engels: sports festival
Nederlands: sportfestival

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: x-straal
Volgende onderwerp: ysstroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:39:40 MGT 2024