x-straal [boodskap #134566] |
Sat, 14 November 2020 09:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
x-straal
Afbreking: x-straal
Selfstandige naamwoord: x-straal
Meervoud: x-strale
Verkleinwoord: x-straaltjie
Meervoud van verkleining: x-straaltjie
Betekenis:
• Elektromagnetiese straling met 'n golflengte korter as UV-straling maar langer as gammastraling.
Gebruik:
• Die pasiënt is vir x-stale gestuur.
Sinoniem:
• röntgenstraal
Afgelei:
• x-straalfoto
• x-straalmasjien
Vertaling:
Engels: x-ray
Nederlands: röntgenstraling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|