Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onversoenbaar
onversoenbaar [boodskap #134564] Sat, 14 November 2020 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onversoenbaar
Afbreking: on•ver•soen•baar
Samestelling: on- + versoenbaar


Byvoeglike naamwoord: onversoenbaar
Attributief: onversoenbare
Partitief: onversoenbaars

Betekenis:
• Wat so uiteenlopend is dat dit nie met mekaar versoen kan word nie.

Gebruik:
• Sommige mense dink dat evolusie onversoenbaar is met die Christelike godsdiens.

Wisselvorm:
• onversoenlik

Antoniem:
• versoenbaar

Vertaling:
Engels: incompatible
Nederlands: onverzoenlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karaktertrek
Volgende onderwerp: onderduims
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:48:36 UTC 2025