plutokraat [boodskap #134559] |
Sat, 14 November 2020 08:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plutokraat
Afbreking: plu•to•kraat
Selfstandige naamwoord: plutokraat
Meervoud: plutokrate
Betekenis:
• Lid of voorstaander van 'n plutokrasie (regering deur rykes).
Gebruik:
• Die mense is besig om teen die plutokraat in opstand te kom.
Hiperoniem:
• oligark
Vertaling:
Engels: plutocrat
Nederlands: plutocraat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|