oligark [boodskap #134558] |
Sat, 14 November 2020 08:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oligark
Afbreking: o•li•gark
Selfstandige naamwoord: oligark
Meervoud: oligarke
Verkleinwoord: oligarkie
Meervoud van verkleining: oligarkies
Betekenis:
• Lid of voorstaander van 'n oligargie (regering deur 'n bevoorregte klas).
Gebruik:
• Die mense is besig om teen die origark in opstand te kom.
Hiponiem:
• aristokraat
• plutokraat
Verwant:
• oligargie
Spelfout:
• oligarg
Vertaling:
Engels: oligarch
Nederlands: oligarch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|