Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flou
flou [boodskap #134557] Sat, 14 November 2020 07:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
flou
Afbreking: flou


Byvoeglike naamwoord: flou
Vergrotende trap: flouer
Oortreffende trap: flouste
Attributief: flou
Intensief: stokflou

Betekenis:
• Nie sterk of helder nie; waterig; dof.
• Die bewussyn verloor; bewusteloos wees.
• Uitgeput en sonder krag; doodmoeg; gedaan; afgemat; swak; lam.

Gebruik:
• Die lig is maar flou. Die tee is flou.
• Sy het flou geword toe sy al die bloed sien.
• Ek is skoon flou na die bietjie werk.

Antoniem:
• helder
• sterk

Afgelei:
• flouhartig
• flouheid
• flouerig
• verflou

Spelfout:
• vlou

Vertaling:
Engels: weak, faint, tired
Nederlands: flou

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: allerweë
Volgende onderwerp: oligark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:02:42 UTC 2025