ondeund [boodskap #134551] |
Fri, 13 November 2020 09:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondeund
Afbreking: on•deund
Byvoeglike naamwoord: ondeund
Vergrotende trap: ondeunder
Oortreffende trap: ondeundste
Attributief: ondeunde
Partitief: ondeunds
Betekenis:
• Stout en vol kattekwaad.
• Grappig en uittartend.
Gebruik:
• Die ondeunde seun het 'n duimspyker op die onderwyser se stoel gesit.
• Sy kyk na my met 'n ondeunde glimlag.
Sinoniem:
• guitig
• kwaaddoenerig
• onnutsig
• plaerig
• spelerig
• stouterig
Afgelei:
• ondeundheid
Vertaling:
Engels: naughty, mischievous, wicked, vicious
Nederlands: ondeugend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
|