Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wesenlik
wesenlik [boodskap #134550] Fri, 13 November 2020 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wesenlik
Afbreking: we•sen•lik


Byvoeglike naamwoord: wesenlik
Attributief: wesenlike
Partitief: wesenliks

Betekenis:
• In werklikheid; fundamenteel.

Gebruik:
• Daar is bevind dat Wikipedia wesenlik so betroubaar soos die Encyclopedia Britannica is.

Wisselvorm:
• wesentlik

Afgelei:
• wesenlikheid

Vertaling:
Engels: essential, fundamental, material
Nederlands: wezenlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natuurkundige
Volgende onderwerp: wieg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:49:06 UTC 2025