Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intellek
intellek [boodskap #134548] Fri, 13 November 2020 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
intellek
Afbreking: in•tel•lek


Selfstandige naamwoord: intellek
Meervoud: intellekte

Betekenis:
• Die geheel van 'n mens se verstandelike vermoëns.

Gebruik:
• IK is 'n aanduiding van intellek en 'n mens se vermoë om te presteer.

Afgelei:
• intellektualis
• intellektueel

Vertaling:
Engels: intellect
Nederlands: intellect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vooruitskouing
Volgende onderwerp: natuurkundige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:59:15 UTC 2025