vooruitskouing [boodskap #134547] |
Fri, 13 November 2020 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vooruitskouing
Afbreking: voor•uit•skou•ing
Selfstandige naamwoord: vooruitskouing
Meervoud: vooruitskouings
Verkleinwoord: vooruitskouinkie
Meervoud van verkleining: vooruitskouinkies
Betekenis:
• Die handeling van vooruit na die toekoms kyk.
Gebruik:
• Die jongste vooruitskouing toon dat die land se ekonomie volgende jaar met 1,2 persent sal groei.
Sinoniem:
• verwagting
• voorspelling
• vooruitsig
Antoniem:
• terugskouing
Afgelei:
• vyfjaar-vooruitskouing
Vertaling:
Engels: forecast, prospect, outlook, expectation
Nederlands: vooruitzicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|